Lin-Manuel Miranda

Lin-Manuel Miranda
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Januarie 1980 (1980-01-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lin-Manuel Miranda (gebore 16 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Odd Life of Timothy Green (2012), Star Wars: The Force Awakens (2015), Moana (2016), en In the Heights (2020).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search